Tony Jay | |
Geboorte | 2 Februarie 1933 |
---|---|
Sterfte | 13 Augustus 2006 (op 73) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1963–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Jay (2 Februarie 1933 – 13 Augustus 2006) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love and Death (1975), Time Bandits (1981), Beauty and the Beast (1991), en The Hunchback of Notre Dame (1996).